Peter Krause (gebore 12 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Truman Show (1998) en in die televisiereekse Sports Night (1998) en Six Feet Under (2001).

Filmografie Rolprente 1998: The Truman Show 1998: My Engagement Party 2004: We Don't Live Here Anymore 2006: Civic Duty

Televisiereekse 1990: Carol & Company 1995: Cybill 1995: The Great Defender 1995: If Not for You 1998: Sports Night 2001: Six Feet Under 2007: Dirty Sexy Money 2010: Parenthood 2016: The Catch 2018: 9-1-1

Televisierolprente 2002: De la mort à la vie: Six Feet Under 2005: Mornings with Shirley Povich: A Century of Writing Sports

Video's 2007: Inside the Lost Room 2009: Got a Little Story: EPK

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu