Eric Allan Kramer (gebore 26 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights (1993), True Romance (1993), en American Wedding (2003), en in die televisiereeks Good Luck Charlie (2010).
Filmografie Rolprente 1990: Quest for the Mighty Sword 1993: Robin Hood: Men in Tights 1993: True Romance 1994: Road to Saddle River 2003: American Wedding 2016: 8989 Redstone 2017: Pitching Tents
Televisiereekse 1990: Down Home 1998: The Hughleys 2008: Hollywood Residential 2010: Good Luck Charlie 2010: Full Nelson 2015: Guidance 2018: Lodge 49
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu