Jacob Kogan (gebore 28 Mei 1995) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Joshua (2007) en Star Trek (2009), en in die televisiereekse Delocated (2009) en The Tomorrow People (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Joshua 2009: Star Trek
Televisiereekse 2005: Wonder Showzen 2009: Delocated 2013: The Tomorrow People
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu