Milt Kogan (gebore 10 April 1936) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente E.T. the Extra-Terrestrial (1982), Brewster's Millions (1985), Hesher (2010), en The Descendants (2011).
Filmografie Rolprente 1982: E.T. the Extra-Terrestrial 1983: Angel of H.E.A.T. 1984: My Therapist 1985: Brewster's Millions 2010: Hesher 2011: The Descendants
Televisiereekse 1984: Pryor's Place
Televisierolprente 1977: Bunco
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu