Ben Koldyke (gebore 27 Maart 1968) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Finest Hours (2016) en in die televisiereekse Masters of Sex (2013) en Mr. Robinson (2015).
Filmografie Rolprente 2001: Red Zone 2003: Say I Do 2016: The Finest Hours
Televisiereekse 2012: Work It 2013: Masters of Sex 2013: Back in the Game 2015: Mr. Robinson
Televisierolprente 2010: This Little Piggy
Video's 2002: Osama Bin Laden: Behind the Madness
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu