Bernie Kopell (gebore 21 Junie 1933) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cutter (2005) en Get Smart (2008), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en The Love Boat (1977).
Filmografie Rolprente 1999: Follow Your Heart 2003: Dismembered 2005: The Cutter 2008: Get Smart
Televisiereekse 1965: Get Smart 1966: That Girl 1970: Lancelot Link: Secret Chimp 1973: Needles and Pins 1975: When Things Were Rotten 1977: The Love Boat 1978: All-Star Family Feud Special 1982: Tattletales 1982: Inside America 1993: Railway Adventures Across Europe
Televisierolprente 1976: Flo's Place 1989: Get Smart, Again! 1990: The Love Boat: A Valentine Voyage 2000: Entertainment Tonight Presents: The Love Boat - Secrets from the Ship 2000: TV Guide's Truth Behind the Sitcom Scandals 3 2017: Take It from the Top
Video's 1989: Safe House 2006: The Secret History of Get Smart 2006: Get Smart Reunion Seminar
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu