Beau Knapp (gebore 17 April 1989) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super 8 (2011), The Signal (2014), The Gift (2015), en The Nice Guys (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Super 8 2014: The Signal 2015: The Gift 2015: What Lola Wants 2016: The Nice Guys 2017: Dirty Lies 2018: Juveniles 2018: Vandal
Televisiereekse 2018: Seven Seconds
Video's 2016: The Nice Guys: Worst. Detectives. Ever.
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu