Carlos Knight (gebore 22 September 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ER (1994), Southland (2009), Supah Ninjas (2011), en The Night Shift (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Fred 3: Camp Fred

Televisiereekse 1994: ER 2009: Southland 2011: Supah Ninjas 2012: Fred: The Show 2014: The Night Shift

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu