T. R. Knight is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 42 (2013) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Genius (2017).
Filmografie Rolprente 2006: The Last Request 2013: 42 2015: A Year and Change 2017: The Lavender Scare
Televisiereekse 2003: Charlie Lawrence 2005: Grey's Anatomy 2014: Hysteria 2016: Broken 2017: Genius
Televisierolprente 2006: Getting Into Grey's Anatomy
Video's 2007: Max's Words
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu