Zachary Knighton is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cherry Falls (2000), The Prince and Me (2004), en The Hitcher (2007), en in die televisiereeks Flashforward (2009).
Filmografie Rolprente 2000: Cherry Falls 2002: A New Life 2004: The Prince and Me 2007: The Hitcher 2012: Satellite of Love 2013: The Big Ask 2014: Believe Me 2015: The Love Inside 2016: Come and Find Me 2016: Hot 2016: The Big Spoon 2017: Big Bear Broken Heart, MO
Televisiereekse 2005: Life on a Stick 2009: Flashforward 2011: Happy Endings 2012: Happy Endings: Happy Rides 2015: Weird Loners 2018: Magnum P.I.
Televisierolprente 2017: Linda from HR
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu