Brian Klugman (gebore 15 September 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cloverfield (2008), TRON: Legacy (2010), The Words (2012), en Baby, Baby, Baby (2015).
Filmografie Rolprente 1999: Random Acts of Violence 2004: Burning Annie 2008: Cloverfield 2010: TRON: Legacy 2012: The Words 2015: Baby, Baby, Baby Mary Torero When Gravity Fails Fall from Grace Incident at 20 Mile
Televisiereekse 2006: Misconceptions
Video's 2008: Damn You Stephen Hawking
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu