Richard Kline (gebore 29 April 1944) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Ninja (1997), I Now Pronounce You Chuck & Larry (2007), en Jack and Jill (2011), en in die televisiereeks Three's Company (1976).

Filmografie Rolprente 1997: Beverly Hills Ninja 2005: Actors in War 2005: Knight to F4 2007: I Now Pronounce You Chuck & Larry 2011: Jack and Jill

Televisiereekse 1976: Three's Company 1984: Super Password 1986: Sidekicks 1987: Win, Lose or Draw 1990: His & Hers 1990: Match Game 2000: Noah Knows Best 2001: Inside Schwartz

Televisierolprente 1988: Jumble 2003: A Life of Laughter: Remembering John Ritter 2013: Don't Know Jack

Video's 2004: Remembering John Ritter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu