Luke Kleintank (gebore 18 Mei 1990) is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en komponis. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The Goldfinch (2019).
Filmografie Rolprente 2014: Dark House 2014: Phantom Halo 2015: Sacrifice 2015: Max 2019: The Goldfinch
Televisiereekse 2015: The Man in the High Castle
Video's 2014: 1000 to 1: The Cory Weissman Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu