Elijah Kelley (gebore 1 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hairspray (2007), Red Tails (2012), Lee Daniels' The Butler (2013), en Strange Magic (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Hairspray 2008: Rome & Jewel 2012: Red Tails 2013: Lee Daniels' The Butler 2015: Strange Magic
Televisierolprente 2015: The Making of the Wiz Live!
Video's 2007: Hairspray: Inside the Recording Booth 2007: It's 'Hairspray'! 2007: 'Hairspray' Extentions
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu