Malcolm David Kelley is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antwone Fisher (2002), You Got Served (2004), en Detroit (2017), en in die televisiereeks Lost (2004).
Filmografie Rolprente 2002: Antwone Fisher 2004: You Got Served 2009: Mississippi Damned 2017: Detroit Jonin'''
Televisiereekse 2004: Lost 2010: Gigantic Televisierolprente 2005: Knights of the South Bronx Video's 2006: Lost: 2005 PaleyFest 2009: Surviving Brotherhood 2013: MKTO: Thank You 2013: Simple Plan Feat. MKTO: Summer Paradise 2013: MKTO: Classic 2013: MKTO: God Only Knows 2014: Lost: 10th Anniversary Reunion - Cast and Creators Live at PaleyFest 2015: MKTO: Bad Girls''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu