Jonathan Keltz (gebore 17 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 21 & Over (2013) en in die televisiereekse Entourage (2004) en Reign (2013).

Filmografie Rolprente 2012: Playback 2013: 21 & Over 2017: White Night 2018: Acquainted 2018: Stealing School

Televisiereekse 2004: Entourage 2013: Reign

Televisierolprente 2009: Dadnapped 2018: Brimming with Love 2018: Once Upon a Prince

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu