Guy Kent is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Autumn Lights (2016) en in die televisiereeks Flashforward (2009).

Filmografie Rolprente 2010: Theo 2016: Autumn Lights

Televisiereekse 2009: Flashforward

Video's 2015: Hi-Tone

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu