Paul Kersey is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hulk (2003) en in die televisiereekse Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993), Diagnosis Murder (1993), en Deadly Games (1995).
Filmografie Rolprente 1997: Red River Valley 1999: Heart of China 2003: Hulk
Televisiereekse 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman 1993: Diagnosis Murder 1995: Deadly Games 1997: Mike Hammer, Private Eye 1999: Forbidden Island
Televisierolprente 1994: Winter Heat 2000: Missing Pieces
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu