Nathan Keyes (gebore 28 November 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Good Doctor (2011) en The Kings of Summer (2013), en in die televisiereeks No Ordinary Family (2010).

Filmografie Rolprente 2011: The Good Doctor 2013: The Kings of Summer 2014: Blood and Circumstance 2014: The Key 2017: Maya Dardel 2018: The Grand Son 2018: Unintended

Televisiereekse 2006: Three Moons Over Milford 2010: No Ordinary Family

Televisierolprente 2009: Ben 10: Alien Swarm

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu