Jack Kesy is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Baywatch (2017), Death Wish (2018), en 12 Strong (2018), en in die televisiereeks Claws (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Morgan 2015: Intruders 2017: Baywatch 2017: Juggernaut 2017: Blood Brother 2018: Death Wish 2018: 12 Strong 2018: Peel Cicada 3301

Televisiereekse 2017: Claws

Video's 2009: Emina

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu