Echo Kellum (gebore 29 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hot in Cleveland (2010), Key and Peele (2012), Arrow (2012), en Legends of Tomorrow (2016).

Filmografie Rolprente 2017: Big Brother Volcano

Televisiereekse 2010: Hot in Cleveland 2011: Books 2012: Key and Peele 2012: Arrow 2012: Ben and Kate 2012: Guy in Cape 2013: Sean Saves the World 2013: How to Bake It in Hollywood 2014: UCB Presents: Controller Freaks 2016: Legends of Tomorrow

Televisierolprente 2013: The Gates 2015: Nothing to Report 2015: Dead People

Video's 2014: Human Code: Emotions/Society

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu