Joshua Jackson (gebore 11 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent D2: The Mighty Ducks (1994) en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998), Fringe (2008), en The Affair (2014).

Filmografie Rolprente 1993: Digger 1994: D2: The Mighty Ducks 1995: Magic in the Water 1998: Apt Pupil 2000: The Skulls 2002: Lone Star State of Mind 2005: Americano 2005: Shadows in the Sun 2005: Aurora Borealis 2008: Shutter 2008: One Week 2012: Inescapable

Televisiereekse 1998: Dawson's Creek 2006: History in Focus 2008: Fringe 2011: Eco-Trek 2014: The Affair

Televisierolprente 1997: Ronnie & Julie 1998: Seventeen: The Faces for Fall 1999: Dawson's Creek: Behind the Scenes 1999: Songs from Dawson's Creek 2010: Making a Scene

Video's 2000: Spotlight on Location: The Skulls 2009: Behind the Real Science of 'Fringe Season 1''' 2009: Evolution: The Genesis of 'Fringe Season 1' 2009: Fringe Season 1 Visual Effects 2010: Pacey-Con 2010: Beyond the Pattern: The Mythology of Fringe''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu