Ravil Isyanov (20 Augustus 1962 — 29 September 2021) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente GoldenEye (1995), The Jackal (1997), K-19: The Widowmaker (2002), en Defiance (2008).

Filmografie Rolprente 1995: GoldenEye 1997: The Jackal 2002: K-19: The Widowmaker 2008: Defiance

Televisiereekse 2005: Space Race 2016: The Ferryman

Video's 2000: Octopus

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu