Željko Ivanek (gebore 15 Augustus 1957) is 'n Sloweens-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Bruges (2008), Seven Psychopaths (2012), Argo (2012), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017).

Filmografie Rolprente 1982: The Sender 1984: Mass Appeal 1987: Rachel River 1990: Artificial Paradise 2008: In Bruges 2012: Seven Psychopaths 2012: Argo 2017: Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

Televisiereekse 2002: The Twilight Zone 2010: The Event 2012: The Mob Doctor 2014: Madam Secretary

Televisierolprente 1991: Aftermath: A Test of Love 1991: Our Sons 1995: My Brother's Keeper 2003: The Reagans

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sloweense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sloweense manlike akteurs van die 21ste eeu