Michael Jace (gebore 13 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strange Days (1995), The Replacements (2000), en State of Play (2009), en in die televisiereeks The Shield (2002).

Filmografie Rolprente 1995: Strange Days 2000: The Replacements 2009: State of Play 2011: Division III: Football's Finest

Televisiereekse 2002: The Shield

Televisierolprente 2001: Murder, She Wrote: The Last Free Man 2007: Bats: Human Harvest

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu