Tom Irwin (gebore 1 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Haunting (1999) en Marley & Me (2008), en in die televisiereekse My Life and Times (1991) en My So-Called Life (1994).

Filmografie Rolprente 1993: Mr. Jones 1996: A Step Toward Tomorrow 1998: In Quiet Night 1999: The Haunting 2008: Marley & Me

Televisiereekse 1991: My Life and Times 1994: My So-Called Life 2005: Related 2013: Devious Maids

Televisierolprente 1992: Ladykiller 1993: Country Estates 1994: Without Consent 1996: Holiday Affair 1996: Innocent Victims 1996: My Very Best Friend 1998: The Girl Next Door 1998: When Husbands Cheat 1999: God's New Plan 2000: The Sandy Bottom Orchestra 2001: Snow White: The Fairest of Them All 2011: The Bling Ring

Video's 2007: My So-Called Life: The Chase Family

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu