Mark Harelik (gebore 5 Junie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Election (1999), Jurassic Park III (2001), 42 (2013), en Trumbo (2015).

Filmografie Rolprente 1999: Election 2001: Jurassic Park III 2013: 42 2015: Trumbo

Televisiereekse 2013: Getting On 2018: Only Children Malibu Gothic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu