Anthony Guidera (18 Oktober 1960 – 6 Junie 2026) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Species (1995), The Rock (1996), The Postman (1997), en Armageddon (1998).
Filmografie Rolprente 1995: Species 1996: The Rock 1997: The Postman 1998: Armageddon 1998: Heist 2005: L.A. Dicks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu