Blake Cooper Griffin is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Is All You Need? (2016) en Beerfest: Thirst for Victory (2018), en in die televisiereekse 90210 (2008) en Preacher (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Love Is All You Need? 2018: Beerfest: Thirst for Victory

Televisiereekse 2008: 90210 2014: Los Feliz, 90027 2016: Preacher

Video's 2017: Sexy Civics

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu