Luke Grimes (gebore 21 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Sniper (2014), The Magnificent Seven (2016), en Shangri-La Suite (2016), en in die televisiereeks Yellowstone (2018).
Filmografie Rolprente 2010: Shit Year 2013: The Wait 2014: American Sniper 2015: Forever 2016: The Magnificent Seven 2016: Shangri-La Suite 2016: Manhattan Undying 2017: El Camino Christmas Into the Ashes
Televisiereekse 2018: Yellowstone
Televisierolprente 2012: Outlaw Country
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu