Scott Grimes (gebore 9 Julie 1971) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Critters (1986), Mystery, Alaska (1999), en Robin Hood (2010), en in die televisiereeks American Dad! (2005).

Filmografie Rolprente 1986: Critters 1988: Critters 2 1989: Night Life 1999: Mystery, Alaska 2007: Who's Your Monkey? 2010: Robin Hood 2013: Boy on Bridge 2014: Santa Con 2015: Pearly Gates 2016: The Lost Tree Untitled Jessa Zarubica Project

Televisiereekse 1986: Nothing Is Easy 1986: Potato Head Kids 1987: Popeye and Son 1991: Wide World of Kids 1994: Party of Five 1996: Goode Behavior 2005: American Dad! 2017: The Orville

Televisierolprente 1984: It Came Upon the Midnight Clear 1987: Frog 1987: The Child Help Benefit Special 1993: Frogs! 2002: Couples 2014: A Lesson in Romance

Video's 2010: Robin Hood: Rise and Rise Again, Making Ridley Scott's Robin Hood 2010: The Inner Circle: Russell Crowe and his Merry Men

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu