Khamani Griffin (gebore 1 Augustus 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Daddy Day Care (2003), Norbit (2007), Rise of the Guardians (2012), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013).

Filmografie Rolprente 2003: Daddy Day Care 2007: Norbit 2012: Rise of the Guardians 2013: Cloudy with a Chance of Meatballs 2

Televisiereekse 2003: All of Us 2007: Ni Hao, Kai-Lan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu