Steven Gilgebore (15 Julie 1936 – 2 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Brady Bunch Movie (1995), Alien: Resurrection (1997), Doctor Dolittle (1998), en Evolution (2001).
Filmografie Rolprente 1995: The Brady Bunch Movie 1997: Alien: Resurrection 1998: Doctor Dolittle 2001: Evolution 2005: Social Guidance
Televisiereekse 1991: Teech 1994: Family Album
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu