Connor Gibbs (gebore 2 Februarie 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ghost Whisperer (2005), Modern Family (2009), en Memphis Beat (2010).
Filmografie Televisiereekse 2005: Ghost Whisperer 2009: Modern Family 2010: Memphis Beat
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001