Ben Feldman (gebore 27 Mei 1980) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Perfect Man (2005), Cloverfield (2008), Friday the 13th (2009), en As Above, So Below (2014).
Filmografie Rolprente 2005: The Perfect Man 2008: Cloverfield 2009: Friday the 13th 2014: As Above, So Below 2015: 400 Days 2016: Between Us 2017: Thumper
Televisiereekse 2005: Living with Fran 2009: Drop Dead Diva 2012: Date-A-Max 2014: A to Z 2015: Superstore
Televisierolprente 2003: The Mayor 2007: Them 2009: Can Openers 2016: NBC Fall Primetime Preview
Video's 2012: A Show of Brendan Hines 2017: The Kellyanne Conway Story: Exclusive Trailer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu