Andrew J. Ferchland (gebore 26 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fan (1996) en Jack the Dog (2001), en in die televisiereekse ER (1994) en Buffy the Vampire Slayer (1996).

Filmografie Rolprente 1996: The Fan 2001: Jack the Dog 2001: The Doe Boy

Televisiereekse 1994: ER 1996: Buffy the Vampire Slayer

Televisierolprente 1993: Banner Times

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu