Jay R. Ferguson (gebore 25 Julie 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Killer Inside Me (2010) en in die televisiereekse Evening Shade (1990), Surface (2005), en Mad Men (2007).

Filmografie Rolprente 1997: Campfire Tales 1999: Blue Ridge Fall 2002: The Year That Trembled 2010: The Killer Inside Me 2014: The Makings of You 2015: Little Loopers

Televisiereekse 1990: Evening Shade 1990: The Outsiders 2002: Glory Days 2005: Surface 2005: Infanity 2007: Mad Men 2008: Easy Money 2016: The Real O'Neals 2018: Living Biblically Briarpatch

Televisierolprente 1995: The Price of Love 2003: Criminology 101 2014: Save the Date

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu