Martin Ferrero (gebore 29 September 1947) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Planes, Trains & Automobiles (1987), Oscar (1991), Jurassic Park (1993) en Heat (1995).

Filmografie Rolprente 1987: Planes, Trains & Automobiles 1991: Oscar 1993: Jurassic Park 1995: Heat

Televisiereekse 1984: Miami Vice 1990: Shannon's Deal

Televisierolprente 1982: Kangaroos in the Kitchen 1989: Shannon's Deal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu