Rhenzy Feliz (gebore 26 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Casual (2015), en Runaways (2017).

Filmografie Rolprente Jaar Titel Rol 2020 All Together Now Ty 2021 The Same Storm Jose Sera The Tender Bar Wesley Encanto Camilo Madrigal (stem) 2025 The Mastermind 2026 How to Rob a Bank

Televisie Jaar Titel Role Episodes 2016 Casual Spencer Recurring Rol (seisoen 2) 2017 Teen Wolf Aaron Herhalende rol (seisoen 6) 2017–2019 Marvel's Runaways Alex Wilder / Magistrate's son Hoofrol 2018 Kevin (Probably) Saves the World Marc Episode: "Old Friends" 2021 American Horror Stories Chad Episode: "Drive-In" 2024 The Penguin Victor Aguilar Hoofrol

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu