Ato Essandoh (gebore 29 Julie 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Blood Diamond (2006), Django Unchained (2012), en Jason Bourne (2016).
Filmografie Rolprente 2004: Garden State 2006: Blood Diamond 2006: Brother's Shadow 2011: Art & Sex 2012: Django Unchained 2016: Jason Bourne Junkyard Paradise
Televisiereekse 2012: Copper 2012: Elementary 2016: Vinyl 2018: Altered Carbon 2018: The Code
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu