Bodhi Elfman (gebore 19 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Armageddon (1998), Mercury Rising (1998), Enemy of the State (1998), en Collateral (2004).

Filmografie Rolprente 1997: The Others 1998: Armageddon 1998: Mercury Rising 1998: Enemy of the State 2004: Collateral 2006: Love Hollywood Style 2013: Creating America's Next Hit Show 2018: Hipsters, Gangsters, Aliens and Geeks

Televisiereekse 2000: Freedom 2009: Misadventures in Matchmaking 2011: Handsome Sportz Klub 2012: Touch

Televisierolprente 1998: Hollyweird 2005: Fielder's Choice

Video's 2011: Die Wahrheit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu