Nelsan Ellis (30 November 1977 – 8 Julie 2017) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Help (2011), Lee Daniels' The Butler (2013), en The Stanford Prison Experiment (2015), en in die televisiereeks True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 2010: Secretariat 2011: The Help 2013: Lee Daniels' The Butler 2013: Damn Wonderful 2014: Get on Up 2015: The Stanford Prison Experiment 2016: Little Boxes

Televisiereekse 2005: The Inside 2008: True Blood 2012: Elementary

Video's 2014: The Butler: Gag Reel 2017: Elementary: Season 5 - The Fifth Elementary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu