Jay Ellis (gebore 27 Desember 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Movie 43 (2013), Lemonade, en Sin Bravely, en in die televisiereeks Insecure (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Movie 43 2018: A Boy. A Girl. A Dream. Lemonade Sin Bravely

Televisiereekse 2006: The Game 2016: Insecure

Televisierolprente 2018: SUBmissions

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu