Chris Ellis (gebore 14 April 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 13 (1995), Armageddon (1998), The Island (2005), en Transformers (2007).

Filmografie Rolprente 1995: Apollo 13 1998: Armageddon 2005: The Island 2007: Transformers 2009: Teenage Dirtbag 2014: Faults

Televisiereekse 2014: Sequestered

Video's 1999: Spotlight on Location: October Sky

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu