Billy Eichner (gebore 18 September 1978) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente What Happens in Vegas (2008), Neighbors 2: Sorority Rising (2016), en The Angry Birds Movie (2016), en in die televisiereeks Billy on the Street with Billy Eichner (2011).

Filmografie Rolprente 2008: What Happens in Vegas 2012: Billy on the Street: Distraction Round 2014: We the Economy: 20 Short Films You Can't Afford to Miss 2016: Neighbors 2: Sorority Rising 2016: The Angry Birds Movie 2022: Bros

Televisiereekse 2006: Nighttime Clap 2011: Billy on the Street with Billy Eichner 2015: Difficult People 2017: Friends from College 2017: Carpool Karaoke

Televisierolprente 2006: Joan Rivers' Straight Talk Untitled Netflix/Billy Eichner Stand-up Special

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu