Paul Eiding (gebore 28 Maart 1957) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Transformers: The Movie (1986) en in die televisiereeks Ben 10 (2005).

Filmografie Rolprente 1982: The Personals 1986: The Transformers: The Movie 2014: MGS: Philanthropy - Part 2 2015: The Submarine Kid

Televisiereekse 1985: Street Hawk 1985: Greatest Adventure Stories from Bible 1987: The Charmings 1987: Sky Commanders 1988: Fantastic Max 1991: Toxic Crusaders 2003: Evil Con Carne 2005: Ben 10 2008: Ben 10: Alien Force 2012: Ben 10: Omniverse 2013: Miles Across the Sea 2017: Aliens Anonymous

Televisierolprente 1981: A Single Light 1984: At Your Service 1989: Hound Town 1997: Runaway Car 2007: Ben 10: Secret of the Omnitrix 2012: Ben 10: Destroy All Aliens

Video's 1997: Tamagotchi Video Adventures 1997: Toxic Crusaders: The Movie 2008: Metal Gear Solid: Digital Graphic Novel 2008: Metal Gear Solid 2: Digital Graphic Novel

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946