Zach Tyler Eisen (gebore 25 September 1993) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Ant Bully (2006) en in die televisiereekse Avatar: The Last Airbender (2003) en Truth or Dare (2015).
Filmografie Rolprente 2006: The Ant Bully
Televisiereekse 1999: Little Bill 2003: Avatar: The Last Airbender 2015: Truth or Dare
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu