Casey Deidrick (gebore 25 April 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Revolution (2012), en Eye Candy (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Painter
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2012: Revolution 2015: Eye Candy 2018: Driven
Televisierolprente 2016: Advance & Retreat
Video's 2009: Settle 2013: And Still I Rise: Sixty Five Roses 2016: The Chainsmokers Feat. Phoebe Ryan: All We Know 2016: Krewella: Beggars
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu