Mark Deklin (gebore 3 Desember 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mini's First Time (2006) en in die televisiereekse Lone Star (2010), Grace and Frankie (2015), en Designated Survivor (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Mini's First Time 2013: The Wedding Chapel
Televisiereekse 2006: Justice 2008: The Ex List 2010: Lone Star 2010: Romantically Challenged 2012: GCB 2015: Grace and Frankie 2016: Designated Survivor
Televisierolprente 2010: Riverworld 2010: The Wish List 2011: Family Album 2017: Switched for Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu