Matthew Del Negro (gebore 2 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wind River (2017) en in die televisiereekse The Sopranos (1999), Scandal (2012), en Goliath (2016).

Filmografie Rolprente 1997: The North End 2000: The Doghouse 2000: The Gypsy Years 2006: Room 314 2008: B.O.H.I.C.A. 2009: Why George? 2012: Buoy 2014: The Sublime and Beautiful 2015: Hot Pursuit 2017: Wind River 2017: Sleepwalker 2017: Limerence

Televisiereekse 1999: The Sopranos 2012: Scandal 2012: Chasing the Hill 2015: Gen Zed 2016: Goliath

Televisierolprente 2004: Cooking Lessons 2015: Paradise Pictures

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu